Reviews

Met my aankoms het Walrie my tuis laat voel en gasvry. Dankie vir julle wonderlike diens. Ek het lekker gebly. Mag net goedheid en gus met julle wees. Tot weer siens. Ernerst

- Ernest Kapp

Van der Byl Park

Dit is 'n lieflike plek met baie gawe gasvrou. Met groot vrymoedigheid aan te beveel. Heerlik gebly. Baie dankie.

- Gawie van Zyl

Kokanje

Baie dankie! Het baie lekker gebly! Kamer was skoon en gerieflik. Ek sal beslis weer hier kom bly.

- Hendrik Maat

Canberra Australia

The owners pleased me with an upgrade to a great room upstairs where everything was top! Stunning view outside if you go up the steps.

- Marie-Paule

South Africa

The staff are very friendly.They made my wife and myself feel very welcome. we really enjoyed our stay and will definitely go stay their again. We also really enjoyed the breakfast

- Byron

South Africa